Marike 13de verjaardag – inseening
Marike 13de verjaardag – inseening
Verwelkoming
- Welkom en dankie dat julle hier is as getuienis
- Familie en vriende
Agtergrond
- Spesiale verjaardag – 13de verjaardag
- Baie culture vier die “coming of age” bv. Jode – Bat Mitzva
- Lanseer haar vrouwees
- Brink van adolosensie en tienerskap
- Vier haar intrede as ‘n jong vrou
Wie is Marike
- Maklike kind van kleins af – het goed geslaap, vinnig gepraat.
- As sy wakker word – met ‘n gelag en vriendelik
- Happy go lucky, excited, elke dag is ‘n fees
- Kunstig en musikaal
- Sy laat haar nie onder kry nie – geen probleem is te groot nie
“Mary had a little lamb” - Sy trek mense aan – baby by Ramsgate
- Liefde vir mense – of hulle goed of sleg is. SY sien die mooi in mense raak
- Sy vergewe baie vinnig en is nie haatdraend nie
- Sagte mens, lief vir vrede, lief vir pret, kleurvol
- “Go-getter “ . Sy behaal haar doel
- Vinnig van begrip
- Hou daarvan om eerste te wees – om voor te loop
- Dapper en waaghalsig
- Sy het die vermoee om mense dinge te laat doen vir haar
Seening
- Num 6:23
- Die Here seën jou en bewaar jou
- Die Here laat sy aangesig oor jou skyn en Sy genade ryklik oor jou wees
- Die Here sal sy aangesig oor jou verhef en jou groot vrede gee
- Ons seen jou met God se liefde en genade
- Jy het guns by God en guns by mense
- Geen probleem is vir jou te groot nie want jy is meer as ‘n oorwinnaar deur Christus wat jou die krag gee.
- Mag jy die doel/purpose bereik vaarvoor jy geskep is
- Mag jy dapperheid en boldness het meer as hulle om jou sodat jy voor kan loop en ander jou kan volg
- Mag jy wysheid he om mense te beinvloed sodat hulle God beter kan ken
- Ons seen jou met ‘n helder visie vir God se plan in jou lewe
- Jy sal altyd strategies geplaas word deur God se meester plan sodat jy mense se lewens kan verander
- Mag jy geseens wees om soos ‘n vrugteboom baie vrug te dra
- Mag die Heilige Gees
Geskenkie
- Pappa en mamma is baie lief vir jou
- Ringetjie – as ‘n teken van jou verbintenis om ‘n rein en skoon lewe te hou – om jou uit te hou vir jou man. En aan God verbind te wees.
- Om God te vertrou dat Hy jou man vir jou sal voorberei
- Die man wat eendag met haar trou, sal eers verby my moet kom
- Prayershael – om jou te dek
Annette