Bennette Productions

Wessel en Esti is getroud op 20 Maart 2021 by "Oppie Plaas Lapa" tussen Utrecht en Newcastle. Hierdie video is 'n opsomming van hul troudag.