Hoogtepunte van Nico en Elzette se troue op 'n wildsplaas in die Potchefstoom se omgewing - 9 Augustus 2014

 

Nico is die seun van my nefie Niekie Rothmann, en die laaste van die 3 Rothmann kinders wie se troues ek en Annette afgeneem het. Dit was 'n heel lekker plaas-troue op 'n wildsplaas naby Potchefstroom. Was so bietjie koud, maar die harte was baie warm. 

Sien Chrisjan & Corlea, Des 2011 se troue

Search

Social Media