Hoogtepunte van Chrisjan & Corlea, gehou by Casablanca Manor, Pretoria op 2 December 2011

 

Corlea is my nefie Niekie Rothmann se dogter. Ek was destyds vir Niekie en Joahna soos seun in die huis toe ek begin werk het in Newcastle. Hulle drie kinders was nog klein en ek het nog menigmale "babysitter" gespeel vir hulle. Wat 'n hartlike klomp mense. Ek is baie lief vir hierdie klomp Rothmanns!

Jare later toe hulle vir Annette ook ontmoet het, het ek hierdie drie Rothmanns kinders belowe om hul trouvideos as 'n geskenk te maak eendag as hulle trou. Wel, hierdie is die tweede troue van die drie Rothmanns (na Johan en Mandie se troue 'n jaar tevore).

Dit was vir ek en Annette so 'n voorreg om hierdie video vir hulle as 'n trougeskenk te kon maak. Hulle is baie spesiaal vir ons.

Hier is 'n montage van hulle fotosessie voor die onthaal.

Musiek: "Amazed" by Lonestar

Search

Social Media