Christian & Church

Marike 13de Verjaardag

Marike 13de verjaardag – inseening

Marike 13de verjaardag – inseening

Verwelkoming

  • Welkom en dankie dat julle hier is as getuienis
  • Familie en vriende

Agtergrond

  • Spesiale  verjaardag – 13de verjaardag
  • Baie culture vier die “coming of age” bv. Jode – Bat Mitzva
  • Lanseer haar vrouwees
  • Brink van adolosensie en tienerskap
  • Vier haar intrede as ‘n jong vrou

Wie is Marike

  • Maklike kind van kleins af – het goed geslaap, vinnig gepraat.
  • As sy wakker word – met ‘n gelag en vriendelik
  • Happy go lucky, excited, elke dag is ‘n fees
  • Kunstig en musikaal
  • Sy laat haar nie onder kry nie – geen probleem is te groot nie
    “Mary had a little lamb”
  • Sy trek mense aan – baby by Ramsgate
  • Liefde vir mense – of hulle goed of sleg is. SY sien die mooi in mense raak
  • Sy vergewe baie vinnig en is nie haatdraend nie
  • Sagte mens, lief vir vrede, lief vir pret, kleurvol
  • “Go-getter “ . Sy behaal haar doel
  • Vinnig van begrip
  • Hou daarvan om eerste te wees – om voor te loop
  • Dapper en waaghalsig
  • Sy het die vermoee om mense dinge te laat doen vir haar

Seening

  • Num 6:23
    • Die Here seën jou en bewaar jou
    • Die Here laat sy aangesig oor jou skyn en Sy genade ryklik oor jou wees
    • Die Here sal sy aangesig oor jou verhef en jou groot vrede gee
  • Ons seen jou met God se liefde en genade
  • Jy het guns by God en guns by mense
  • Geen probleem is vir jou te groot nie want jy is meer as ‘n oorwinnaar deur Christus wat jou die krag gee.
  • Mag jy die doel/purpose bereik vaarvoor jy geskep is
  • Mag jy dapperheid en boldness het meer as hulle om jou sodat jy voor kan loop en ander jou kan volg
  • Mag jy wysheid he om mense te beinvloed sodat hulle God beter kan ken
  • Ons seen jou met ‘n helder visie vir God se plan in jou lewe
  • Jy sal altyd strategies geplaas word deur God se meester plan sodat jy mense se lewens kan verander
  • Mag jy geseens wees om soos ‘n vrugteboom baie vrug te dra
  • Mag die Heilige Gees

Geskenkie

  • Pappa en mamma is baie lief vir jou
  • Ringetjie – as ‘n teken van jou verbintenis om ‘n rein en skoon lewe te hou – om jou uit te hou vir jou man.  En aan God verbind te wees.
  • Om God te vertrou dat Hy jou man vir jou sal voorberei
  • Die man wat eendag met haar trou, sal eers verby my moet kom
  • Prayershael – om jou te dek

Annette